Mites oor die Afrikaner en Afrikaans
“Mites oor wit Afrikaners en hulle heldedade is legio – soos daar stories in elke kultuur is. Máár … wat sê die geskiedenis oor dié mense en ‘die Taal’ in ’n land waar gelyksoortigheid nog nooit bestaan het nie? Óf daar is halwe waarhede aan beide kante, óf daar is feite waaroor daar geswyg word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed