Minderheidstale – verdwynende tale: Die gedagtes van ’n bittereinder

Dit is ons lot dat ons in dié tyd moet leef waarin ons geleidelik die inheemse tale van Suid-Afrika as onderwystale gaan sien sterf. Tale sterf; maar ons het nooit kon dink dat dit by ons sou gebeur nie. Suid-Afrika is ‘n meertalige …