Mens, dier en miteskepping in Alexander Strachan se Dwaalpoort (2010)
“Die voortgesette spanning oor grondbesit en die verdeeldheid tussen swart en wit in die Suid-Afrikaanse aktualiteit word weliswaar binne die fiksionele raamwerk van die roman oorkom, maar word na die mite met die dier as weerligafleier oorgeplaas.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed