Meer "killer" as die eerste, ’n resensie van Onke Mazibuko se The second verse

“Die grootword-manword-mondigword-verhaal is al op vele maniere in ons letterkunde verken, en dié roman is ’n uiters welkome toevoeging wat hopelik wyd gelees sal word. Dis ’n roerende lekkerleesverhaal met heelwat humor en diep insig in jong mense se psige.”