Matteus 5–7: ’n Spelteoretiese studie van die Bergrede
“Die Bergrede kan gesien word as strategieë wat op Christelike beginsels geskoei is. Hierdie strategieë blyk teenintuïtiewe strategieë vir sosiale dominansie te wees. Is hierdie dominansie egter ’n regmatige vorm van oorwinning in die spel van die lewe en hoe kwantifiseer ons dit?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed