Matriekvraestelle: Engels Eerste Addisionele Taal (2018)

Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Engels Eerste Addisionele Taal.