Martie Preller (1948–2023)

“Skryf is vir my om met verwondering te ontdek, groot-oog soos ’n kind, dat daar ’n Babalela en ’n Balkie in elkeen van ons is.” Lees oor Martie Preller se lewe en werk.