Mark Behr (1963–2015)

“Ek het begin skryf toe ek sestien jaar oud was en wou brutaal eerlik in my skryfwerk wees. Ek glo vas skryf is een van die enigste maniere in die wêreld waarop ’n mens totaal eerlik kan wees.” Mark Behr se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.