Malhuis – ’n gesprek met Anel Heydenrych

“Ek dink daar is geweldig baie skrywers wat die “ligter” kant van die lewe ontgin en karakters skep wat nie met die donker poele van die lewe gekonfronteer word nie, maar ongelukkig is die lewe nie vir almal maklik nie.”