Luisterverhale: "fascistiese pampoen" deur Breyten Breytenbach, voorgelees deur Marcel van Heerden

Marcel van Heerden lees Breyten Breytenbach se verhaal “fascistiese pampoen” voor. Die verhaal het oorspronklik in Katastrofes, in 1964 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.