Louis Esterhuizen gesels met Bibi Slippers oor sy Protea-prys vir Wat die water onthou

Ek kan gewoon nie funksioneer sonder musiek nie. Die musiek wat ek luister, het dikwels ’n direkte invloed op dit wat ek skryf.