Louis Esterhuizen (1955–)

“Poësie is nie gedrukte woorde op papier met ’n enkele of eksakte betekenis nie. Dit is die resonansie wat ontstaan tussen die woordsuggesties op papier en die ervaringswêreld van die leser.” Lees oor Louis Esterhuizen se lewe en werk.