LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Olga Leonard se resensie van The promise (finale weergawe)

“Die neteligheid van leë beloftes skuif soos ’n wolk oor die gehoor en dié bedryf herinner aan die doellose deurmekaarspul waarin die reënboognasie tans verkeer.” | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.