LitNet | STAND: Teaterresensie van Hoerkind (weergawe 2)

“Die pyn in Herman se gesigsuitdrukkings, asook sy gebroke stemtoon verklap ’n diepgewortelde seer en hy katrol die gehoor meesterlik daardeur in.” | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die tweede weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.