LitNet-blokraai: Stokperdjies

  • 0

Dit is baie belangrik om een of ander vorm van vryetydsbesteding te hê, iets wat nie met jou werk te doen het nie. Stokperdjies hou talle voordele in, die aanleer van nuwe vaardighede stimuleer ons breinnetwerke.

Hierdie blokraai kan dalk net help!

Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar, tablet of slimfoon.

Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

As jy leidrade soek, of meer wil weet oor die belang van stokperdjies, loer hier.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top