LitNet-blokraai: Palindrome

  • 0

’n Palindroom is ’n simmetriese volgorde van letters of syfers in ’n woord, getal, datum en tyd. Dink aan die woord lepel, of die nommer 737.

Hierdie blokraai is vir oud én jonk, dit kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

As jy hulp of leidrade soek, loer hier

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top