LitNet-blokraai: Massamedia

  • 0

Die ontploffing van digitale kommunikasietegnologie in die laat 20ste en vroeë 21ste eeu het die volgende vraag prominent gemaak: watter vorme van media moet as 'massamedia' geklassifiseer word? Jonk en oud kan hierdie blokraai geniet, by die huis of in die klaskamer.

Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.

Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

As jy leidrade soek, loer hier.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top