LitNet-blokraai: Droomdelwers deur Esta Steyn

  • 0

Die karakters in Droomdelwers het almal drome: liefde, geluk, om dinge te behou soos dit is, om ’n goeie toekoms te hê. Die droom ontstaan om bevry te word van ’n verlede waarin hulle vasgevang is, en hulle droom van ’n beter, gelukkiger toekoms.

Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.

Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

As jy leidrade soek en ’n kort analise van die roman, loer hier.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top