LitNet Akademies: Vertaling as oortekening - Amanda Lourens gee haar mening

Amanda Lourens reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Dit is werklik verblydend dat …