LitNet Akademies-resensie-essay: Soos familie deur Ena Jansen

“Méér as inligting word hier meegedeel, meer as insig in ‘n komplekse en durende sosiale en literêre verskynsel. As leser voel ‘n mens dat jy deur Jansen se respekvolle en menslike benadering ook deurgaans opgevoed en gestig word.”