LitNet Akademies-resensie-essay: Kamphoer deur Francois Smith
"Afrikaans het ’n wonderlike uitdrukking: ‘om tot verhaal te kom’. In dié uitdrukking kom die wysheid tot uiting dat ’n mens, wanneer jy diep geskok is, jou ‘verhaal’ verloor." Hierin is dan (onder andere) die prestasie van die skrywer geleë, dat hy die hoofkarakter "tot verhaal laat kom", skryf Chris van der Merwe.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed