LitNet Akademies-resensie-essay: As in die mond deur Nicole Jaekel Strauss
“As in die mond is ’n bundel waarvan die geheelbetekenis véél meer is as die som van die samestellende dele. Strauss benut die moontlikhede wat die skakeling van verhale haar bied, ten volle. Met haar beste verhale, soos ‘Kleinood’, ‘In die skadu van eierwit I’ en ‘Donkey Kong’, laat sy ’n mens se mond met verwondering oopval.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed