LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

  • 2

Ek is so opgewonde oor LitNet se nuwe been, LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe). Voel behoorlik of ek ingeskryf het vir 'n nuwe kursus. Ek kan nie wag dat die eerste Afrikaanse navorsingsartikel moet verskyn nie.

Ek glo ook dat die redakteur, PGR de Villiers die regte man vir die job is.

LitNet bo!

Trienie

  • 2

Kommentaar

  • Thys Human (PTA)

    Dit het my belangstelling ook gaande gemaak. Maar dit lyk my dit is net vir die hoge, baie hoge skrifgeleerdes.

    Ek het ’n hele paar dinge oor godsdiens en die Bybel en oor die filosofie voortvloeiend daaruit wat ek besig is om op skrif te sit (en al gesit het), maar my ou BA-graadjie in  Wysb. (PUK 1955) sal seker tel vir "portuur" beoordeling nie!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top