LitNet Akademies: Abel Pienaar gee sy mening oor die Jesus Seminaar

Abel Pienaar reageer op die artikel “Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Sakkie Spangenberg. Sowat nege jaar gelede het …