Liggaamsfragmentering in sentraal-Middeleeuse vroulike mistiek
“Dit is dus moontlik om aan te dui dat die fragmentering van die vroulike liggaam, ingevolge waarvan eerder op die verbrokkelde dele en betreklikheid van daardie liggaam as op die eenheid en heelheid daarvan gefokus word, ’n onderbeklemtoonde maar aantoonbare tendens in die werke van etlike prominente vroulike mistici in die sentrale Middeleeue verteenwoordig.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed