Life is ’n biets: ’n onderhoud met Faeed Amardien

“Dalk was Leo net created om mense te wys dat enige iets possible is. Is soes ieman wat jy onmoet in jou liewe – is sometimes net vi ’n kot tydjie, but die engagement is impactful. Maybe it was the case with Leonardo.”