Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Nelia Engelbrecht se kortverhaal oor vreemde familielede

“Begripstoetse: ’n Gedeelte van die storie kan aangebied word en vrae (die wat in die boek verskyn of eie vrae) kan daaroor gevra word. Onderwysers kan byvoorbeeld vir die leerders vra waarom hulle dink Kedoef is ’n goeie naam vir ’n olifant.”