Lesersindruk: Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck

“Die tafel is keurig gedek met eksotiese, bekende en volksvreemde en vars nuwe smake. Ek beveel dit nie aan vir lesers met ’n ‘fyngevoelige konstitusie’ nie. Vir die res: Bon appétit!”