Lerina Erasmus: 1946–2018

“Lerina Erasmus is 20 Augustus 1946 in Namibië  gebore en sterf 20 Augustus 2018 in Johannesburg op die ouderdom van 72 jaar. Sy was bekend as aktrise en skrywer.”