Goue lint, my storie begint: Humor in kinderliteratuur

“Nou wat sou humor wees sonder ’n gepaste praktiese toepassing? Jy wil mos lag en nie jouself bekommer oor hoe die spykers en skroewe inmekaarsteek nie. En waar vra jy, liewe leser, sal humor die beste werksplek vind? Skole.”