LAPA: Die belang van boeke vir kinders

“Niks is vir ’n kind meer kosbaar as hul ouers se tyd nie. So lees ’n boek saam! Dis ’n belegging in jou kind se toekoms.”