Lank lewe Neville Alexander!

"Ons kon vir ure gesels, en die lesse wat ek by hom geleer het, het my in staat gestel om hom later as voorsitter van die Wes-Kaapse Taalkomitee op te volg terwyl hy ook gereeld advies gegee het oor hoe om kernvraagstukke binne die ATR te hanteer." Michael le Cordeur skryf oor wyle Neville Alexander.