kykNET Silwerskermfees: ’n onderhoud met Antoinette Louw oor An act of defiance

“Maar ná die film by die fees gewys het, het Molly se kleindogter na my toe gekom. (Sy het nooit haar ouma ontmoet nie.) En sy het vir my gesê: ‘Ek het nou my ouma ontmoet’ en ons het mekaar omhels. Dit is beter as enige toekenning.”