kykNET-Rapport-prys vir niefiksie 2023: Die Kaapse slawe (1652–1838) deur Eunice Visser

“Tamaai – dis die enigste gepaste Kaapse slawewoord wat reg laat geskied aan die bronnestudie waarop hierdie boek berus. Dit geld die omvang soveel as die diepgang daarvan.”