kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – Jan Rabie-Rapport-prys

“Met sy eerste twee romans, Skool (2010) en Strafjaart (2019), wys Theo Kemp hoe kragtig faction ingespan kan word om die ingewikkelde Suid-Afrikaanse samelewing beter te probeer verstaan.”