Kunstenaar van die lem: Etienne van Heerden se Die wêreld van Charlie Oeng
“Al die versigtig gekose woorde, frases en sinne pas in mekaar soos in ’n legkaart wat onvoltooid sou wees as daar maar net een stukkie ontbreek, miskien onbenullig op sigself, maar onlosmaaklik deel van ’n groter, voltooide geheel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed