Kunstenaar en skepping: Sheila Cussons en die problematiek van die kunstenaar

“Die poësie van Cussons gee meermale uiting aan haar intense begeerte om die wonder van die skepping, die Goddelike, die mistieke ervaring vas te vang.”