Kuns as belegging en avontuur

Kuns as belegging en avontuur In hierdie oorsig stel Amanda Botha die kyker bloot aan die avontuur van kunswaardering. Vir baie is dit genoeg om die vaardige aanwending van verf, die delikate komposisie of die vorm …