Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, Skryfstuk

“Skryf ‘n opstel oor die coolste eend op aarde. Of die mees spookagtige huis.” Kyk hoe inspireer hierdie onderwyseres haar kreatiewe skryfwerkleerders.