Kruislinguistiese en -kulturele vroeë kommunikasie-intervensie: die ervarings van versorgers
“Kruislinguistiese en -kulturele spraak-taalterapie vind plaas wanneer die spraak-taalterapeut en die kliënt se moedertaal en kultuuragtergrond van mekaar verskil. Goeie kruislinguistiese en -kulturele interaksies bevorder samewerking, wedersydse respek en vertroue.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed