Kritiese besinnings oor die Israelse eiendomsaansprake op Palestina

“Die Bybelse narratief verdoesel die werklike historiese feite en die werklike huidige ontberings wat die Israelse metodes van verowering, onderdrukking en uitdelging teen Palestyne ontketen het.”