Kreolisering van die wêreldletterkunde by D.J. Opperman
“Die ontleding toon aan hoe vindingryk Opperman ander tekste gekreoliseer het, maar ook dat hy daardeur, veral in sy later werk, ’n subtiele kritiek teen apartheid en teen kolonialisme vergestalt ten gunste van oopheid en relasionaliteit.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed