#kouekoffie: ’n Onderhoud met Carla Lang

“Selde dat ek ’n warm koppie koffie of tee gedrink kry. Ek is seker baie ma’s kan vereenselwig.”