Kortpad-praatjies: Afrikaans vir beginners / Shortcut chats: An interactive workbook deur Rina Loader en Charlene Human – ’n resensie

“As iemand wat al jare lank betrokke is by die onderrig van Afrikaans as tweede en vreemde taal, is dit altyd verblydend om nuwe bronne te sien wat in die klaskamer of lesinglokaal gebruik kan word. Daar is ’n leemte vir onderrigmateriaal wat in hoër onderwys gebruik kan word – veral op die gebied van tweede-/vreemdetaalverwerwing. Daarom my opgewondenheid oor die verskyning van dié twee boeke.”