Komvandaan: Waar die natuur jou naam onthou, Suidoosterfees 2026

Dominique Botha het op 30 April 2026 die Suidoosterfees se kunsuitstalling geopen. Die tema van die fees se kunsprogram vanjaar was Komvandaan: Waar die natuur jou naam onthou. Carin Bester is die fees se kunskurator.