Koms van die motman deur Chris Karsten: ’n lesersindruk

Koms van die motman is goeie misdaadfiksie, en bied prikkelende vermaak en ontspanning. Dis niks meer nie, maar beslis ook niks minder nie.”