Know my name deur Refiloe Moahloli: ’n lesersindruk

“Ons het hier te doen met ’n Suid-Afrikaanse Tswana-gesin: die streng ma wat met ’n ferm, liefdevolle hand regeer, die onbekommerde, sokkermal pa en die loskop seun wat moeiteloos deur die lewe gaan maar nogtans links en regs pryse inpalm.”