KKNK-persverklaring: ReWOLusie
Honderde hekelaars van regoor Suid-Afrika en selfs in die buiteland het die afgelope 13 weke komberse as deel van vanjaar se uitbreiding van ReWOLusie geskep. Sewe van dié pragstukke word op Sondag 5 September op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Facebook-blad opgeveil.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed