Kinders en lees: ’n onderhoud

“Leeswaardering beteken dat die leser hou van ’n teks en emosioneel daarby betrokke raak deur met die karakters en gebeure in die teks te kan identifiseer. Leesbegrip vind plaas wanneer die leser verstaan wat hy/sy lees.”