Who killed Johannes Kerkorrel?

“’n Mens hoor oor Kerkorrel se moeilike verhouding met die media – oor die feit dat hy die chutzpah gehad het om resensente te bel en met hulle te redeneer oor hulle oordeel.”